top of page
Inspire Maths Logo.jpg

INSPIRE

WISKUNDE EN WETENSKAP
GRAAD 8-12

PROFESSIONELE ONDERRIG

PROFFESSIONELE ONDERWYSERS

VIRTUELE KLASKAMER IN DIE GEMAK VAN JOU EIE HUIS. 

KIES EEN VAN DIE VOLGENDE OM TE REGISTREER

4.png
6.png
2.png

ONS FORMULE VIR SUKSES:

MEER OOR ONS:

ons lief wiskunde... En ons is hier om jou te help om jou volle potensiaal te bereik

Ons gee jou toegang tot professionele onderrig deur professionele onderwysers in die gemak van jou eie huis. 

Ons klasse vind aanlyn op Zoom plaas en is gebasseer op die CAPS sillabus. 

Jy ontvang alle notas, ou vraestelle en opsommings. 

Ons strewe daarna om elke student se liefde vir Wiskunde en Wetenskap te herondek. 

demovideo

15.png
OPSIES

3 stappe om jou kind se potensiaal te ontdek

STaP 1:
koNTAK MY

STAP 2:
voltooi die registasievorm

STAP 3:
sluit aan by die les

Ontvang 'n Whatsapp boodskap met 'n spesifieke "login code" en wagwoord. 

Gebruik die kode om by die les in te skakel.

VIDEO
Keyboard and Mouse

Elre

Fantasties om op hierdie manier bietjie beheer oor omstandighede te hê! Die klasse is goud werd en die juffrou is uitstekend! Baie dankie vir die wonderlike inisiatief! Ons waardeer jou insette Annimie!

All Videos

All Videos

bottom of page