top of page

WISKUNDE KLASSE

1.png

WETENSKAP KLASSE

2.png

Hoe werk dit?

1. Vul die registrasie vorm in. 

2. U ontvang 'n epos met die nodige login kode en wagwoord om by die les aan te sluit. 

3. Wag vir die rooster wat die klas tye aandui. 

    (Klastye word bepaal om die meerderheid van die leerders te akkommodeer.)

4. Gebruik die kode op die spesifieke klastyd om by die les aan te sluit. 

5. Betaling moet asseblief geskied aan die begin van elke maand.

    Gebruik asseblief die leerder se naam, van en maand waarvoor u betaal  as verwysing. 

​

Koste: R600 per maand. 

Hierdie fooi sluit 'n 90min les in, een keer per week. 

Leerders ontvang alle notas, opsommings en videos. 

REGISTRASIE VORM vir groepsklasse
Weeklikse klasse

BAIE DANKIE!!

bottom of page