top of page

HOE WERK DIT?
Wat het jy nodig?
​
1. Rekenaar / tablet (selfone word nie aanbeveel nie)
2. Mikrofoon (jy kan jou oorfone ook gebruik)
3. Indien jou rekenaar nie 'n kamera het nie - moenie bekommer nie - 'n kamera is nie noodsaaklik nie

bottom of page